Katedraal van Christus die Verlosser

Die katedraal en die Groot Klipburg in 1905.
Die sloping van die kerk in 1931.
Die Moskou-swembad in 1969.
Die herboude katedraal.

Die Katedraal van Christus die Verlosser (Russies: Храм Христа Спасителя; Chram Christa Spasitelja) is ’n katedraal op die oewer van die Moskwa-rivier in Moskou, Rusland, ’n paar blokke wes van die Kremlin. Dit is die grootste Russies-Ortodokse kerk ter wêreld.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search